GLAMOUR sonder FUSS

R100.00

Destiny Mobile Spa discount when you purchase this show
Get 15% discount at Destiny Mobile Spa on a “Full Body Massage” just use your Voucher/Coupon number you used for the show and email bookings@destinymobilespa.co.za (Only Valid in Gauteng)
See instructions below

[maxbutton id=”1″] – if you bought a ticket with this device

To Purchase a Ticket click “ADD TO BASKET” below and complete details, then proceed with payment. Once successful click on the “Show Room – Glamour sonder FUSS” link and watch the show.

Out of stock

Description

ELKE VROU WIL MOOI LYK. Maar vroue is besig en begrotings is knap. Die Eva geslag soek praktiese,
sakpas, maklike, oorspronklike oplossings wat nie hul individualiteit sal laat verdwyn nie. Elkeen se
liggaamsbou, keuses, smaak en lewenstyl is tog uniek.

In GLAMOUR sonder FUSS gesels geliefde aktrise en self erkende “glansgans” met die befaamde ontwerpers
Heidi Bothma du Toit (onlangs die ster van die treffer reeks Heidi Hollywood op Via) en Thomas Thomson
(Villa Rosa en Kyknet Matriekrok faam ). Thomas, Heidi en Lizz gesels en demostreer klere, kostuums en
binnewenke uit die vermaaklikheidsbedryf en dies meer.

Heidi en Thomas is albei klassiek opgeleide ontwerpers (couturiers) en bobaas klere makers met elk bykans 35
jaar ervaring en is verantwoordelik vir die trourokke, glansklere en kostuums vir strome bekendes in showbiz
en die glanswêreld – plaaslik en internasionaal.

Heidi en Thomas is ook besige, praktiese en kreatiewe mense nes Lizz – nie lus vir onnodige fieterjasies en geykte, onuitvoerbare stylreëls nie. Ons praat oor wat jy reeds in jou klerekas het, en help met ‘n beperkte begroting in gedagte.

Die geliefde Glam Guru, Hannon maak ‘n gasverskyning en kom gee ‘n paar noodsaaklike skoonheidswenke.

Kom kuier ‘n oggend saam met Heidi, Lizz en Thomas – kom lag, kry fantastiese wenke, raad en hulp. Selfs top
klere makers kry hier wenke om hul eie skeppings in ontwerpersklere te verander!

GLAMOUR sonder FUSS is slim, pittig, vermaaklik en uiters informatief. Spring met jou aanlyn bespreking. Of koop ‘n kaartjie vir jou personeel, of die vrou of stylbewuste man in jou lewe – as geskenk, ter viering van ‘n verjaarsdag, of sommer ‘n “ek dink aan jou“ of “ ek wil jou opbeur“ geskenk.

Afrikaans Afrikaans English English
Shopping Cart
There are no products in the cart!
Continue Shopping
0